SONIC Web

Jongste nuus

MENINGS

Nommer asseblief

Nommer asseblief

Die afgelope paar dae dink ek toe weer aan die tyd toe ons ons oproepe deur ‘n handsentrale moes maak of ontvang. Ek het in die stad grootgeword, dus was ek gewoond aan die gehoorstuk optel en bel, maar in...

Tong-in-die-kies

Ek en my vriendin, kom ons noem haar Sannie, ken mekaar van skooljare af. Ons is saam deur hormone, puisies, weird haarstyle en bad boyfriends. Na 24 jaar kan ek met trots sê dat ons albei puisie-vry is en goed...

SPORT

ONS JONGSTE UITGAWE


Shelf Wood

BIOSFEER

GEBORGDE INHOUD

WIE IS ONS?

Die Overstrand Herald is ‘n klein, trots onafhanklike gemeenskapskoerant wat die afgelope byna 30 jaar die kusgemeenskappe van Kleinmond, Bettysbaai, Pringlebaai en Rooiels bedien. Een uit elke tien inwoners (10%) koop elke liewe week van die jaar ‘n gedrukte of aanlynproduk van die Herald. Dit is ongeëwenaar! Die gedrukte koerant word elke Donderdag by meer as 30 verspreidingspunte verkoop teen R20 per eksemplaar terwyl die koerant ook aanlyn beskikbaar is en ‘n groeiende getal intekenare het. Ja, ons groei! Hiermee saam het ons ‘n lewendige sosiale media blad met bykans 30 000 volgelinge.

Gerard Grobler, the Editor of the Overstrand Herald.
Gerard Grobler, the Editor of the Overstrand Herald.
Joke Venter is the Advertising Manager of the Herald. You can reach her at marketing@overstrandherald.co.za
Joke Venter is the Advertising Manager of the Herald. You can reach her at marketing@overstrandherald.co.za

PRAAT MET ONS

    Mense

    Welcome Back!

    Login to your account below

    Retrieve your password

    Please enter your username or email address to reset your password.

    error: Content is protected !!
    Are you sure want to unlock this post?
    Unlock left : 0
    Are you sure want to cancel subscription?