• Login
www.overstrandherald.co.za
SUBSCRIBE
No Result
View All Result
  • Tuis
  • Net vir intekenare
  • Ander nuus
  • Menings
  • PDF Weergawe
  • Kalender
  • Nuusargief
  • Regio TV
  • Wie is ons
  • Praat met ons
  • Tuis
  • Net vir intekenare
  • Ander nuus
  • Menings
  • PDF Weergawe
  • Kalender
  • Nuusargief
  • Regio TV
  • Wie is ons
  • Praat met ons
No Result
View All Result
www.overstrandherald.co.za
No Result
View All Result
Home Nuusargief

Sensus 2022 skop anders as in die verlede af

Kobie Coetzee

admin by admin
May 10, 2022
Reading Time:1 min read
0
Sensus 2022 skop anders as in die verlede af

Die nasionale sensus het gister, Woensdag 2 Februarie begin en duur tot 28 Februarie. Dis die vierde sensus sedert 1994. Vir die eerste keer kan Suid-Afrikaners nou die sensus ook aanlyn invul, maar hulle moes reeds daarvoor geregistreer het. Diegene wat nie geregistreer is nie, kan wel telefonies gehelp word of wag vir die sensuswerkers wat van deur tot deur hul inligting sal kom haal.

RELATED POSTS

In gesprek met Hoërskool Hermanus se nuwe hoof, Mike Smuts

Redaksionele kommentaar – Herald word gevra om vergadering te verlaat

This is how the new Schulphoek process will unfold

Indien mense ongemaklik voel om die werkers aan huis te ontvang, kan hulle reël om die werkers by ‘n openbare plek te ontmoet.

Die werkers kan uitgeken word aan hul swart pet met Sensus 2022 in groen daarop gedruk, ‘n heldergroen hemp en ‘n swart sak – ook met groen drukwerk.

Intussen het verskeie politieke partye en groepe ‘n oproep tot ‘n burgerlike verset-aksie gedoen. Hulle betoog dat die afdeling vir rasseklassifikasie ongrondwetlik is en beveel aan dat mense onder die afdeling ‘ander ras’ die woord Afrikaan moet invul. Hulle moet egter hul huistaal duidelik aandui.

Tags: Elsworth OctoberKleinmondOverstrand Heraldsensus 2022
Share128Tweet80
admin

admin

Related Posts

In gesprek met Hoërskool Hermanus se nuwe hoof, Mike Smuts
Ander nuus

In gesprek met Hoërskool Hermanus se nuwe hoof, Mike Smuts

May 12, 2022
Questions you should be asking about the Overstrand Municipal budget
Nuusargief

Redaksionele kommentaar – Herald word gevra om vergadering te verlaat

May 12, 2022
This is how the new Schulphoek process will unfold
Nuusargief

This is how the new Schulphoek process will unfold

May 12, 2022
Juffrou Pauline kry ‘n nuwe van
Nuusargief

Baie wit olifante verkoop

May 12, 2022
Kleinmond Animal Welfare Society
Nuusargief

Kleinmond Animal Welfare Society

May 12, 2022
Senior burgers en die slangvanger
Nuusargief

New e-books are available on the Libby-App

May 12, 2022
Next Post
The poachers are way ahead of us

The poachers are way ahead of us

Concern over the state of Abalone

Concern over the state of Abalone

Leave a Reply Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Latest Stories

Grootbos Private Nature Reserve Secures Five Star Premium Status

Grootbos Private Nature Reserve Secures Five Star Premium Status

May 20, 2022
Housing database verification and registration drive in Overstrand

Overstrand Munisipaliteit reageer op voorval met taxi-bestuurder in Bettysbaai

May 19, 2022
Taxi-owner questions law enforcement’s version of the events in Betty’s Bay this morning

Taxi-owner questions law enforcement’s version of the events in Betty’s Bay this morning

May 19, 2022

Popular content

Taxi-man in hegtenis na hy glo roekeloos bestuur en na bewering wetstoepassers van pad wou dwing (kyk video)

Taxi-man in hegtenis na hy glo roekeloos bestuur en na bewering wetstoepassers van pad wou dwing (kyk video)

May 19, 2022
Two iconic elephants destined for Kleinmond die tragically during re-location

Two iconic elephants destined for Kleinmond die tragically during re-location

April 28, 2022
Dubbele tragedie tref Geldenhuys gesin

Dubbele tragedie tref Geldenhuys gesin

May 18, 2022
www.overstrandherald.co.za

17 A 14th Street, Kleinmond, 7195

Phone: 028 271 3394/4212

Recent Posts

  • Grootbos Private Nature Reserve Secures Five Star Premium Status
  • Overstrand Munisipaliteit reageer op voorval met taxi-bestuurder in Bettysbaai
  • Taxi-owner questions law enforcement’s version of the events in Betty’s Bay this morning
  • Briewe
  • Jongste nuus
  • Menings
  • Nuusargief
  • PDF Weergawe
  • Videos
  • Wie is ons

© Copyright 2022 @Overstrandherald .

No Result
View All Result
  • Tuis
  • Net vir intekenare
  • Ander nuus
  • Menings
  • PDF Weergawe
  • Kalender
  • Nuusargief
  • Regio TV
  • Wie is ons
  • Praat met ons

© Copyright 2022 @Overstrandherald .

Welcome Back!

Login to your account below

Forgotten Password?

Retrieve your password

Please enter your username or email address to reset your password.

Log In

Add New Playlist

error: Content is protected !!