KLEINMOND - Meer as 200 inwoners het vanmiddag (Maandag 14 Februarie) hier deelgeneem aan 'n optog teen geslagsgeweld. Dit volg na 'n geweldadige voorval in hawe oor die naweek. Die polisie ondersoek tans die voorval waartydens 'n 20-jarige vrou van Proteadorp Sondagmiddag bebloed tussen die rotse gekry is.<img class="alignnone wp-image-5279 size-full" src="https://overstrandherald.co.za/wp-content/uploads/2022/02/IMG_1199.jpg" alt="" width="700" height="392" /><img class="alignnone wp-image-5280 size-full" src="https://overstrandherald.co.za/wp-content/uploads/2022/02/IMG_1201.jpg" alt="" width="700" height="392" />