Hierdie atlete van Laerskool Kleinmond het kwalifiseer vir die Suid-Bolandspan wat aan die Boland byeenkoms gaan deelneem op Saterdag, 5 Maart in Paarl. Gabrieĺle Williams – 2de plek Hoogspring, Bionica Haman – 2de plek Gewigstoot, Hayley Vermeulen-1ste plek Gewigstoot, Kendra January- 2de plek Hoogspring. Inligting deur Laerskool Kleinmond