• Login
www.overstrandherald.co.za
SUBSCRIBE
No Result
View All Result
  • Tuis
  • Net vir intekenare
  • Ander nuus
  • Menings
  • PDF Weergawe
  • Kalender
  • Nuusargief
  • Regio TV
  • Wie is ons
  • Praat met ons
  • Tuis
  • Net vir intekenare
  • Ander nuus
  • Menings
  • PDF Weergawe
  • Kalender
  • Nuusargief
  • Regio TV
  • Wie is ons
  • Praat met ons
No Result
View All Result
www.overstrandherald.co.za
No Result
View All Result
Home Ander nuus

Die Beach Market gaan ‘n winkel word

admin by admin
March 17, 2022
Reading Time:2 mins read
0
Kleinmond Beach Market

KLEINMOND – Buitelug-markte wat met groot entoesiasme in die somer begin word, loop keer op keer in die winter dood vanweë die onvoorspelbaarheid van ons weer.

RELATED POSTS

Reward of R50 000 offered for info leading to successful arrest and prosecution of Yanga Endrey Nyalara

People who keep us safe

Electricity usage patterns explained

Nydia Carelse kom nou met ‘n oplossing vir die probleem: ‘n voltydse winkel waar mense hul handvaardighede kan bemark.
“Ons moet iets volhoubaar in die dorp op die been bring, want die meeste tuisnyweraars is afhanklik van die mark as hul enigste inkomste. Hulle het deur die winter ook daardie inkomste nodig,” sê sy.

Ongelukkig is daar op Kleinmond nie groot genoeg binnespasie om ‘n mark op Saterdag en Sondag te hou nie: Die stadsaal en gemeenskapsaal word reeds deur kerke gebruik, en dit moet so bly, voel sy.

Sy glo as mense saamstaan kan enigiets bereik word. ‘n Winkel wat vyf dae per week oop is, sal die mense se inkomstepotensiaal vergroot. Dit moet net volhoubaar wees om regtig ‘n verskil te maak.

Nydia sien die winkel as ‘n oplossing vir die groot probleem van werkloosheid en armoede in die dorp. Ook om ‘n spasie te bied vir mense wat nie self ‘n winkel kan bekostig nie. Dit bied ook ‘n oplossing vir bejaardes wat nie die hele dag by ‘n mark kan sit om hul ware te verkoop nie. “Hulle huur rakspasie en kan dan tuis bly om nog produkte te vervaardig terwyl ons die verkoopwerk vir hulle doen. Aan die einde van elke maand kry hulle hul geldjie.

“Terwyl ‘n mens hande het, kan jy altyd brood op die tafel bring. Kom ons gaan terug na die ou waardes om geld te verdien – met jou hande,” sê sy.

Daar is nog nie ‘n naam vir die winkel nie, maar sy weet dit sal mettertyd in haar hart vorm aanneem, want dit moet iets wees om haar ma, Tula Carelse, se nagedagtenis te eer.

As die winkel aan die gang is, het sy planne om baie wyd bemarking te doen en uiteindelik kan hulle aanlyn gaan en aflewerings begin doen, wat ‘n nog groter finansiële voordeel vir die handvaardiges beteken.

Intussen is Nydia op soek na ongebruikte rakke of planke, wat hulle sal opdollie om rakspasie te kan voorsien. Kontak haar by 072 935 1616 of myafricangypsy@gmail.om.

Tags: Beach MarketNydia CarelseOverstrand Herald
Share128Tweet80
admin

admin

Related Posts

Reward of R50 000 offered for info leading to successful arrest and prosecution of Yanga Endrey Nyalara
Ander nuus

Reward of R50 000 offered for info leading to successful arrest and prosecution of Yanga Endrey Nyalara

May 27, 2022
People who keep us safe
Ander nuus

People who keep us safe

May 27, 2022
Energy-wise ways to get ready for winter
Ander nuus

Electricity usage patterns explained

May 27, 2022
Mayor promotes Overstrand at Property Development Forum
Ander nuus

Mayor promotes Overstrand at Property Development Forum

May 27, 2022
Update on relocation of PBM2 and HKM1 baboons in Pringle Bay
Ander nuus

Update on relocation of PBM2 and HKM1 baboons in Pringle Bay

May 26, 2022
China Global Television Network (CGTN) interviews Mayor
Ander nuus

China Global Television Network (CGTN) interviews Mayor

May 26, 2022
Next Post
Strandmeer weer gesluit

Strandmeer weer gesluit

There’s already loads of events on our Calender – check it out!

Kom proe ‘n happie uit sewe lande

Leave a Reply Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Latest Stories

Reward of R50 000 offered for info leading to successful arrest and prosecution of Yanga Endrey Nyalara

Reward of R50 000 offered for info leading to successful arrest and prosecution of Yanga Endrey Nyalara

May 27, 2022
People who keep us safe

People who keep us safe

May 27, 2022
Energy-wise ways to get ready for winter

Electricity usage patterns explained

May 27, 2022

Popular content

Taxi-man in hegtenis na hy glo roekeloos bestuur en na bewering wetstoepassers van pad wou dwing (kyk video)

Taxi-man in hegtenis na hy glo roekeloos bestuur en na bewering wetstoepassers van pad wou dwing (kyk video)

May 23, 2022
Dubbele tragedie tref Geldenhuys gesin

Dubbele tragedie tref Geldenhuys gesin

May 18, 2022
Rugby: Kleinmond vs Grabouw Saterdag 21 Mei 2022

Rugby: Kleinmond vs Grabouw, Saterdag 21 Mei 2022

May 23, 2022
www.overstrandherald.co.za

17 A 14th Street, Kleinmond, 7195

Phone: 028 271 3394/4212

Recent Posts

  • Reward of R50 000 offered for info leading to successful arrest and prosecution of Yanga Endrey Nyalara
  • People who keep us safe
  • Electricity usage patterns explained
  • Briewe
  • Jongste nuus
  • Menings
  • Nuusargief
  • PDF Weergawe
  • Videos
  • Wie is ons

© Copyright 2022 @Overstrandherald .

No Result
View All Result
  • Tuis
  • Net vir intekenare
  • Ander nuus
  • Menings
  • PDF Weergawe
  • Kalender
  • Nuusargief
  • Regio TV
  • Wie is ons
  • Praat met ons

© Copyright 2022 @Overstrandherald .

Welcome Back!

Login to your account below

Forgotten Password?

Retrieve your password

Please enter your username or email address to reset your password.

Log In

Add New Playlist

error: Content is protected !!