• Login
www.overstrandherald.co.za
SUBSCRIBE
No Result
View All Result
  • Tuis
  • Net vir intekenare
  • Ander nuus
  • Menings
  • PDF Weergawe
  • Kalender
  • Nuusargief
  • Regio TV
  • Wie is ons
  • Praat met ons
  • Tuis
  • Net vir intekenare
  • Ander nuus
  • Menings
  • PDF Weergawe
  • Kalender
  • Nuusargief
  • Regio TV
  • Wie is ons
  • Praat met ons
No Result
View All Result
www.overstrandherald.co.za
No Result
View All Result
Home Ander nuus

Dis tyd vir realiteite rondom die skietdood van Brutus

Redaksioneel

admin by admin
March 17, 2022
Reading Time:2 mins read
0
R22 500 reward for shooter

Die toneel Saterdag waar Brutus geskiet is

KLEINMOND – Overstrand se burgemeester, Dr Annelie Rabie het vanmiddag (Donderdag) ‘n persverklaring uitgereik rondom die ondersoek na die skietdood van Brutus, ‘n bobbejaanmannetjie van die Bettysbaai trop. Die plan was om ‘n tweede lykskouing te doen om oorblywende stukkies windbukskoeël uit Brutus te haal, soos die Herald Dinsdag reeds berig het.

RELATED POSTS

Reward of R50 000 offered for info leading to successful arrest and prosecution of Yanga Endrey Nyalara

People who keep us safe

Electricity usage patterns explained

Dit kon egter nie gebeur nie, omdat daar ‘n misverstand by die krematorium was. Een van die werkers het Brutus glo in weerwil van ‘n opdrag veras. Die werknemer gaan nou glo dissipliner verhoor word. Die hele gedoente het ‘n spektakel geword.

Laat ek begin deur te sê ek dink ook dat die persoon wat Brutus geskiet het, vervolg behoort te word. Dit is egter hoogs onwaarskynlik dat dit ooit gaan gebeur, tensy daar ‘n getuie was wat die persoon sien skiet het. Na die beste van my wete is daar nie so ‘n getuie nie.

Verder gaan dit bitter moeilik, in alle waarskynlikheid onmoontlik wees, om die stukkies fragmente wat in Brutus gekry is, te verbind met ‘n spesifieke vuurwapen. Onthou dit is stukkies lood wat afgevuur is deur ‘n windbuks, nie koeels deur ‘n vuurwapen soos ‘n pistool of geweer nie. As dit die geval was, sou jy dit natuurlik wel kon doen.

Daarby is daar ‘n groot agterstand by ons laboratoriums. Die eenvoudige waarheid is dat daar feitlik geen kans op ‘n suksesvolle vervolging van die skuldige is nie. Ons vermors tyd en geld op iets wat niks gaan oplewer nie.

Die gevoel wat ek kry is dat die munisipaliteit sou verkies om nie die HWS-kontrak te hernu nie. Dis ‘n hele klomp geld wat hulle op ander manière sou kon gebruik. Die vraag is natuurlik wat dan? Dit is iets waaroor ons as gemeenskap behoort te praat, soos Fanie Krige in Donderdag se Herald gevra het.

Ons gaan saam die een of ander, min of meer houdbare situasie moet vind. Hierdie voortdurende konflik oor die bobbejane het ‘n baie negatiewe uitwerking op ons gemeenskappe en het mense in kampe verdeel. In die proses word ander belangrike kwessies nie aangespreek nie.

Ons burgemeester het die situasie rondom die bobbejane aanvanklik baie goed hanteer. Na drie of vier maande is ons egter nog presies waar ons was. Trouens, ons is slegter af, want een van die sleutelfigure in die trop is doodgeskiet. Daar het ook nog niks gekom van Dr Rabie se beoogde omgewingsadvieskomitee nie. Hoe gaan ons die kwessie aanspreek? ‘n Referendum dalk? redakteur@overstrandherald.co.za

Tags: BrutusDr Annelie RabieGerard GroblerOverstrand Herald
Share131Tweet82
admin

admin

Related Posts

Reward of R50 000 offered for info leading to successful arrest and prosecution of Yanga Endrey Nyalara
Ander nuus

Reward of R50 000 offered for info leading to successful arrest and prosecution of Yanga Endrey Nyalara

May 27, 2022
People who keep us safe
Ander nuus

People who keep us safe

May 27, 2022
Energy-wise ways to get ready for winter
Ander nuus

Electricity usage patterns explained

May 27, 2022
Mayor promotes Overstrand at Property Development Forum
Ander nuus

Mayor promotes Overstrand at Property Development Forum

May 27, 2022
Update on relocation of PBM2 and HKM1 baboons in Pringle Bay
Ander nuus

Update on relocation of PBM2 and HKM1 baboons in Pringle Bay

May 26, 2022
China Global Television Network (CGTN) interviews Mayor
Ander nuus

China Global Television Network (CGTN) interviews Mayor

May 26, 2022
Next Post
STOP DIE OORLOG TEEN ONSKULDIGES

STOP DIE OORLOG TEEN ONSKULDIGES

Premier Alan Winde on meeting with Ukraine’s Ambassador to South Africa

Premier Alan Winde on meeting with Ukraine’s Ambassador to South Africa

Leave a Reply Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Latest Stories

Reward of R50 000 offered for info leading to successful arrest and prosecution of Yanga Endrey Nyalara

Reward of R50 000 offered for info leading to successful arrest and prosecution of Yanga Endrey Nyalara

May 27, 2022
People who keep us safe

People who keep us safe

May 27, 2022
Energy-wise ways to get ready for winter

Electricity usage patterns explained

May 27, 2022

Popular content

Taxi-man in hegtenis na hy glo roekeloos bestuur en na bewering wetstoepassers van pad wou dwing (kyk video)

Taxi-man in hegtenis na hy glo roekeloos bestuur en na bewering wetstoepassers van pad wou dwing (kyk video)

May 23, 2022
Dubbele tragedie tref Geldenhuys gesin

Dubbele tragedie tref Geldenhuys gesin

May 18, 2022
Rugby: Kleinmond vs Grabouw Saterdag 21 Mei 2022

Rugby: Kleinmond vs Grabouw, Saterdag 21 Mei 2022

May 23, 2022
www.overstrandherald.co.za

17 A 14th Street, Kleinmond, 7195

Phone: 028 271 3394/4212

Recent Posts

  • Reward of R50 000 offered for info leading to successful arrest and prosecution of Yanga Endrey Nyalara
  • People who keep us safe
  • Electricity usage patterns explained
  • Briewe
  • Jongste nuus
  • Menings
  • Nuusargief
  • PDF Weergawe
  • Videos
  • Wie is ons

© Copyright 2022 @Overstrandherald .

No Result
View All Result
  • Tuis
  • Net vir intekenare
  • Ander nuus
  • Menings
  • PDF Weergawe
  • Kalender
  • Nuusargief
  • Regio TV
  • Wie is ons
  • Praat met ons

© Copyright 2022 @Overstrandherald .

Welcome Back!

Login to your account below

Forgotten Password?

Retrieve your password

Please enter your username or email address to reset your password.

Log In

Add New Playlist

error: Content is protected !!