• Login
www.overstrandherald.co.za
SUBSCRIBE
No Result
View All Result
  • Tuis
  • Net vir intekenare
  • Ander nuus
  • Menings
  • PDF Weergawe
  • Kalender
  • Nuusargief
  • Regio TV
  • Wie is ons
  • Praat met ons
  • Tuis
  • Net vir intekenare
  • Ander nuus
  • Menings
  • PDF Weergawe
  • Kalender
  • Nuusargief
  • Regio TV
  • Wie is ons
  • Praat met ons
No Result
View All Result
www.overstrandherald.co.za
No Result
View All Result
Home Ander nuus

In Saoedi lees kinders nou Suid-Afrikaanse boeke

Kobie Coetzee

admin by admin
March 17, 2022
Reading Time:1 min read
0
In Saoedi lees kinders nou Suid-Afrikaanse boeke

KLEINMOND – De Wet Hugo, plaaslike skrywer van jeugboeke wat al vir 12 Jaar in Jedda, Saoedi-Arabië skoolhou, het dit nou reggekry om sy Saoedi-leerlinge vanjaar voor te stel aan boeke deur twee Suid-Afrikaanse skrywers: Jaco Jacobs se boek: A good day for climbing trees en Journey to Jo’burg van Beverley Naidoo. Die boeke sluit perfek aan by die jaar se kurrikulum.

RELATED POSTS

Reward of R50 000 offered for info leading to successful arrest and prosecution of Yanga Endrey Nyalara

People who keep us safe

Electricity usage patterns explained

De Wet Hugo se jongste boek, Katastrofe, word op 26 April by Bargain Books in Paarl bekendgestel. Daarmee saam is die Engelse vertaling: Catastrophy. Dis die eerste boek wat hy vir die ouderdomsgroep 6-9 jaar geskryf het. Dr Mia Oosthuizen, ‘n kinder- en jeugboekspesialis, sal by die geleentheid met De Wet in gesprek tree.

De Wet sê hy doen graag sy deel om die Suid-Afrikaanse boekemark te bevorder – selfs daar in die Midde-Ooste waar hy werk. “Ek sal natuurlik ook probeer om Catastrophy hier aan die kinders bekend gestel te kry en dit vir die skool te laat aankoop,” vertel hy per whatsapp. Die storie van Katastrofe het ‘n sterk boodskap oor bevooroordeeldheid of rassisme, wat op vermaaklike manier aan kinders oorgedra word. Dis ‘n belangrike boodskap vir die hele wêreld, waar bevooroordeeldheid maar oral op een of ander manier voorkom,” sê hy.

Tags: De Wet HugoKleinmondOverstrand Herald
Share129Tweet81
admin

admin

Related Posts

Reward of R50 000 offered for info leading to successful arrest and prosecution of Yanga Endrey Nyalara
Ander nuus

Reward of R50 000 offered for info leading to successful arrest and prosecution of Yanga Endrey Nyalara

May 27, 2022
People who keep us safe
Ander nuus

People who keep us safe

May 27, 2022
Energy-wise ways to get ready for winter
Ander nuus

Electricity usage patterns explained

May 27, 2022
Mayor promotes Overstrand at Property Development Forum
Ander nuus

Mayor promotes Overstrand at Property Development Forum

May 27, 2022
Update on relocation of PBM2 and HKM1 baboons in Pringle Bay
Ander nuus

Update on relocation of PBM2 and HKM1 baboons in Pringle Bay

May 26, 2022
China Global Television Network (CGTN) interviews Mayor
Ander nuus

China Global Television Network (CGTN) interviews Mayor

May 26, 2022
Next Post
Die jonge Morné stapel die punte op

Die jonge Morné stapel die punte op

Kirstein is toe die wenner

Kirstein is toe die wenner

Leave a Reply Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Latest Stories

Reward of R50 000 offered for info leading to successful arrest and prosecution of Yanga Endrey Nyalara

Reward of R50 000 offered for info leading to successful arrest and prosecution of Yanga Endrey Nyalara

May 27, 2022
People who keep us safe

People who keep us safe

May 27, 2022
Energy-wise ways to get ready for winter

Electricity usage patterns explained

May 27, 2022

Popular content

Taxi-man in hegtenis na hy glo roekeloos bestuur en na bewering wetstoepassers van pad wou dwing (kyk video)

Taxi-man in hegtenis na hy glo roekeloos bestuur en na bewering wetstoepassers van pad wou dwing (kyk video)

May 23, 2022
Dubbele tragedie tref Geldenhuys gesin

Dubbele tragedie tref Geldenhuys gesin

May 18, 2022
Rugby: Kleinmond vs Grabouw Saterdag 21 Mei 2022

Rugby: Kleinmond vs Grabouw, Saterdag 21 Mei 2022

May 23, 2022
www.overstrandherald.co.za

17 A 14th Street, Kleinmond, 7195

Phone: 028 271 3394/4212

Recent Posts

  • Reward of R50 000 offered for info leading to successful arrest and prosecution of Yanga Endrey Nyalara
  • People who keep us safe
  • Electricity usage patterns explained
  • Briewe
  • Jongste nuus
  • Menings
  • Nuusargief
  • PDF Weergawe
  • Videos
  • Wie is ons

© Copyright 2022 @Overstrandherald .

No Result
View All Result
  • Tuis
  • Net vir intekenare
  • Ander nuus
  • Menings
  • PDF Weergawe
  • Kalender
  • Nuusargief
  • Regio TV
  • Wie is ons
  • Praat met ons

© Copyright 2022 @Overstrandherald .

Welcome Back!

Login to your account below

Forgotten Password?

Retrieve your password

Please enter your username or email address to reset your password.

Log In

Add New Playlist

error: Content is protected !!