KLEINMOND – Dit lyk of Tayden MacKenzie net nie genoeg van skaak kan kry nie. Hy het onlangs aan 'n aanlyn SA Skaaktoernooi vir juniors deelgeneem waaraan skaakspelers van regoor die land deelneem. Hy het 5 van sy 7 spelle gewen en tweede gekom. Dit beteken dat hy na die finale rondte deurdring wat op 9 April plaasvind