Blink-oë, lip-leklekker in die Paasfees sjokolade-land Families en veral kindertjies stap blinkoog en lek die lippe af as hul die Checkers Easter Village binne die Whale Coast Mall inloop. CJ Fourie (4) van Gansbaai is so opgewonde oor Paasfees, hy het sommer die groot goue paashaas van die Whale Coast Mall se Checkers Easter Village 'n drukkie kom gee. Foto onder: Suhamé van der Heyde (4) van Stanford het haar besoek aan die Checkers Easter Village by die Whale Coast Mall grootoog geniet. Te veel om van te kies! <img class="alignnone size-large wp-image-8354" src="https://overstrandherald.co.za/wp-content/uploads/2022/04/IMG-20220412-WA0009-1024x498.jpg" alt="" width="1024" height="498" />