Bouwerk aan die nuwe Shoprite sentrum op Kleinmond vorder so fluks dat 'n mens kwalik kan byhou. Dié mooi lugfoto is sowat 10 dae gelede geneem. Die steenwerk van die regterkantse voorste vleuel van die gebou is intussen ook voltooi. As alles goed verloop, sê ontwikkelaar Brett Abrahamse, kan die mense van die omgewing al vroeg in Desember hul eerste inkopies daar doen