17.7 C
Kleinmond
Tuesday, April 23, 2024
spot_img

Comfi Beds loof groot pryse uit as deel van hul opening by Shoprite sentrum

Comfi Beds, wat onlangs in die Shoprite sentrum geopen het, het ‘n prystrekking gehad van almal wat sedert die opening meer as R1000 daar spandeer het.

Die pryswenners en van die ander sewe gelukkiges wat Restonic of Edblo kussings gewen het, saam met die eienaars van Comfi Beds, Susan en Fanie Fourie, die bestuurder van die nuwe winkel, Hanlie Haasbroek en die donateurs van die pryse.
spot_img

Latest Posts

PRAAT MET ONS

    error: Content is protected !!