14.4 C
Kleinmond
Friday, April 12, 2024
spot_img

Kry vir jou ‘n donkie vir warm water

Kan jy glo! Die ou koper-warmwaterdonkies wat in die ou dae op elke plaas vir warm badwater gesorg het en wat met ‘n paar brandende houtstompe werk, word nou weer deur entrepreneurs geadverteer. Jy koppel een kant aan jou tuinslang om koue water in te tap en dan is daar ‘n uitlaat wat die warm water na jou badkamerkraan lei. Enigiets om die impak van beurtkrag te omseil!

spot_img

Latest Posts

PRAAT MET ONS

    error: Content is protected !!