14.4 C
Kleinmond
Friday, April 12, 2024
spot_img

Wie is die mooiste Barbie op Kleinmond?

Die Barbie-kompetisie by Kleinmond Primêre Skool het verlede week vir baie opwinding gesorg. Die Barbie-nooientjies was die een mooier as die ander opgetooi, en die beoordelaars het ‘n moeilike taak gehad om te kies. Voor staan al die wenners: Kiara Classen (1e Prinses), Jenique Rosierz (2e Prinses), Nada Mahmoud ( Miss Kleinmond 2023 Senior),  Willesha van Coller (Miss Kleinmond 2023 junior), Kiara Mitchell (2e Junior Prinses) en Gia de Bruyn (1e Junior Prinses). Verlede jaar se wenners staan agter.

spot_img

Latest Posts

PRAAT MET ONS

    error: Content is protected !!