16.6 C
Kleinmond
Sunday, May 19, 2024
spot_imgspot_img

Eerste laaistasie vir elektriese voertuie

Hermanus het onlangs die eerste dorp in die Overstrand geword met ‘n laaistasie vir elektriese voertuie. Die laaipunt is digby die sentrale sakekern. Dit was destyds met die bewindsoorname van Dr. Annelie en haar span een van die DA se verkiesingsbeloftes. Welgedaan!

spot_img

Latest Posts

PRAAT MET ONS

    error: Content is protected !!