Plaaslike DA raadslid Grant Cohen, wat ook die Speaker van die Overstrand munisipaliteit is, het na sewe jaar in die tuig nou die status van raadsheer. Hier is hy by Masizole Mnqasela, wat ‘n belangrike rol in sy politieke loopbaan gespeel het, en die burgemeester, dr Annelie Rabie tydens die raadsvergadering Woensdag. Die eer het ook adjunk-burgemeester Lindile Ntsabo te beurt geval.