11.1 C
Kleinmond
Tuesday, July 23, 2024
spot_imgspot_img

Nog iets nuuts op die OH webwerf

Vandeesweek begin die Herald met nog ‘n nuutjie. Op die koerant se webwerf kan sommer almal na ‘n boekvoorlesing as potgooi begin luister. ‘n Skakel word verskaf en dan kan dié wat graag wil luister, die verhaal volg.

Die naam van die verhaal is Invalshoek. Ons skop af met ‘n onderhoud wat Krige Visser met die skrywer van die verhaal, Ilna Koch-Grobler voer. Baie lesers wat in die 60’s, 70’s en 80’s jonk was, mag aanklank vind by die storie. Dit speel gedurende 1984 af in die voormalige Suidwes-Afrika, nou Namibië. Klik net op die swart balkie hieronder om te luister na die onderhoud. Ons sal oor die volgende paar dae die eerste paar hoofstukke laaien gereeld daarna.

spot_img

Latest Posts

PRAAT MET ONS

    error: Content is protected !!