14.4 C
Kleinmond
Monday, May 13, 2024
spot_imgspot_img

Saterdag is dit Kleinmond vs Saffies

Saterdag pak Kleinmond vir streekkampioene, SAFCOL op die groenes se tuisveld op Grabouw. SAFCOL kom uit ‘n onverwagse verloor teen Botla en Kleinmond moes Saterdag bes gee teen Hawston se #Skrikvirniks. Vir beide die spanne is daar baie op die spel. Ons gesels met Virgil Rule, #Klagelag se coach oor die tawwe stryd wat Saterdag voorlê.

spot_img

Latest Posts

PRAAT MET ONS

    error: Content is protected !!