16.1 C
Kleinmond
Monday, May 20, 2024
spot_imgspot_img

Laerskool Kleinmond se A-spanne blink uit

Laerskool Kleinmond en Kleinmond Primêr het gistermiddag tydens hulle jaarlikse sportdag kragte gemeet op die rugbyveld en die netbalbaan. Die Laerskool se 0/13 A Netbal-dogters het gewen met 29 doele teenoor 7. Die eindtelling in die rugbywedstryd tussen die 0/13 A-spanne was 27 – 3 in die guns van die Laerskool. Surina Neethling het die rugby-fotos geneem. Baie dankie!

 

spot_img

Latest Posts

PRAAT MET ONS

    error: Content is protected !!