16.1 C
Kleinmond
Monday, May 20, 2024
spot_imgspot_img

Tennisdans – dankie vir almal se bydrae

Baie dankie vir almal wat die tennisdans bygewoon, en dit so ‘n groot sukses gemaak het: die komitee en hul wederhelftes wat gehelp het om die saal te versier, Ninnie du Toit en haar span vir die heerlike kos, en dan Thinus en Gene vir die lekker musiek. Ook aan die volgende borge:
Albertyn Apteek,
Seeff eiendomme,
Sasol motorhawe,
Shoprite,
Spar,
Bloubakkie,
Maggie en Peter Gibson vir die blomme wat hulle al vir jare aan ons skenk,
Esme Edwards vir die pragtige rangskikkings,
Dirk Uys Records vir die leen van die 60’s plate-omslae, wat tot die nostalgie van die aand bygedra het,
Wild Horse.

Wat ‘n voorreg om soveel mense en besighede te hê wat ons ondersteun. Noeline van der Hyde (sekretaresse van Kleinmond Tennisklub).

spot_img

Latest Posts

PRAAT MET ONS

    error: Content is protected !!