16.1 C
Kleinmond
Monday, May 20, 2024
spot_imgspot_img

Laerskool Kleinmond vaar goed teen Okkie Smuts

Laerskool Kleinmond se netbal en rugby spanne het vandeesweek kragte gemeet met Laerskool Okkie Smuts.

Die 0/11 netbal span wen met 15 doele teenoor nul. Die 0/12’s wen met 12 doele teenoor 1 en die 0/13’s met 16 doele teenoor die 13 van Okkie Smuts.

Die 0/11 rugby span wen met 24- 5 maar die 0/13’s het swaargekry en verloor 27 – 0.

spot_img

Latest Posts

PRAAT MET ONS

    error: Content is protected !!