15.5 C
Kleinmond
Monday, May 20, 2024
spot_imgspot_img

Laerskool Kleinmond vier Ouma en Oupa Dag

Laerskool Kleinmond het Woensdag, 15 Mei Ouma en Oupa Dag in die skoolsaal gevier.
Die graad 1’s het volgens die tema aangetrek en hul ouma’s en oupa’s vermaak op die loopplak tydens die mode parade.

spot_img

Latest Posts

PRAAT MET ONS

    error: Content is protected !!