Meer as ‘n honderd inwoners van Pringlebaai het verlede Vrydag die gemeenskapsaal volgepak om die plaaslike belastingbetalersvereniging ‘n mandaat te gee om hom vir die voortsetting van die bobbejaansbestuursprogram na Desember vanjaar te beywer.
Oorweldigende meerderheid vra vir voortgesette bobbejaanbestuur