28.1 C
Kleinmond
Thursday, January 23, 2025
spot_img

Kyk hoe mooi is Kleinmond!!

Twaalf lede van die NSRI se stasie 42 op Kleinmond het op Saterdag 30 Nov 2024 ‘n 4,1 km lange swem vanaf die hoofstrand na die hawe onderneem om fondse in te samel. Die Herald se Zeldine Fourie en videograaf, Stephan Du Plessis het hierdie video van die gebeure saamgestel.

spot_img

Latest Posts

PRAAT MET ONS

    error: Content is protected !!