Die DA se nimlike Arnie Africa is tydens Woensdag se raadsvergadering ingelyf as raadsheer.  Hy is sedert 2016 ‘n raadslid van die DA. Africa se gunsteling sêding vir die Herald se verslaggewer is altyd dieselfde: Vertel ‘n mooi storie, Gerard, vertel vir ons ‘n mooi storie. Hier word Africa (middel) gelukgewens deur die munisipale bestuurder, Dean O’Neill en die Speaker Grant Cohen.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *