Die flukse o/13 span rugbyspelers van Laerskool Kleinmond gebruik elke geleentheid om geld in te samel vir hul rugbytoer tydens die Paasvakansie na Clanwilliam. Hier is hulle saam met Frans Groenewald so tussen die heerlike geure saam met die rookwalms besig om wors te braai vir die lekker boerierolle wat hulle by die skool se Melkterdag verkoop het. Die o/13 netbalspan gaan ook saamtoer.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *