17.2 C
Kleinmond
Sunday, April 28, 2024
spot_img
HomePoduitsendings

Poduitsendings

PRAAT MET ONS

    WIE IS ONS?

    Die Overstrand Herald is ‘n klein, trots onafhanklike gemeenskapskoerant wat die afgelope byna 30 jaar die kusgemeenskappe van Kleinmond, Bettysbaai, Pringlebaai en Rooiels bedien. Een uit elke tien inwoners (10%) koop elke liewe week van die jaar ‘n gedrukte of aanlynproduk van die Herald. Dit is ongeëwenaar! Die gedrukte koerant word elke Donderdag by meer as 30 verspreidingspunte verkoop teen R20 per eksemplaar terwyl die koerant ook aanlyn beskikbaar is en ‘n groeiende getal intekenare het. Ja, ons groei! Hiermee saam het ons ‘n lewendige sosiale media blad met bykans 30 000 volgelinge.

    Categories

    error: Content is protected !!