Ons Krieketdag sou nooit moontlik gewees het sonder die volgende borge nie. Baie dankie dat julle ons gemeenskap ondersteun en hierdie Krieketdag help bou het:

Overstrand Property Professionals & Our Team manager and owner – Carlien Gunter, The Drummond Arms, Wild Horse Kleinmond, Quick Storage Kleinmond, Supa Quick Tyre Experts Kleinmond – Schalk Boonzaaier, Build it Kleinmond – Juan-Pierre Grieb, Grabouw Build it – Shaun Maloney, Kleinmond Cellular, Datastoor Datastoor – Elsabe Viviers Coetsee  & Hennie Coetsee, Moments Guesthouse Kleinmond, Taurus Structures, That Butcher Guy – Brandon Swiegers, ASK Security and Internet ASK Internet Technologies cc  – Elizbe van Rooyen, Somerset Signs, The Cottage and Cabins at Nuwejaarsrivier Farm, The Getaway, Dream Drapery & Upholstery, Hermanus Auto Electrical – Wynand Erasmus, Village Vibe – Yvette Jackson, Kleinmond Glas & Aluminium – Suzanne Beukes Jordaan, Chery Hermanus, Guthrie & Theron Attorneys Kleinmond, Andre du Toit, Christiaan “Diggers” Jordaan, Hennie Kleyn, Danny Cecelia De Jager Gerber

‘n Spesiale dankie aan Kleinmond Krieketklub se spelers en familie vir jul harde werk en passie – hierdie toernooi was ‘n droom wat bewaarheid is.

Marike Wilkinson, jy is ‘n yster! Dankie vir jou groot bydrae met die reëlings en vir ‘n puik dag! Jy is goud werd!

Dankie vir elke speler, toeskouer en persoon wat hierdie dag so spesiaal gemaak het.

Krieket komitee 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *