Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Danie Niehaus en Germandt Geldenhuys

August 7 @ 10:00 am

Danie Niehaus is al vir meer as 4 dekades bekend as bekroonde sanger en liedjieskrywer en hy snoer kragte saam met Germandt Geldenhuys, jong akteur en nuwe sangsensasie, in ‘n produksie van sang, vertellings en musikale kruisbestuiwing. Germandt, bekend as “Louis Koster” van Binnelanders-faam en self bekroon vir sy toneelspel in die rolprent “Kanarie”, het met sy agtergrond in musiekteater, sy aanhangers verras met sy onlangse buiging in die mark van ligte musiek. Musiekliefhebbers, fliekgangers en sepiekykers sal almal ewe verras wees met hierdie samekoms van twee groot stemme, asook hul humor en persoonlikhede saam op een verhoog .

Details

Date:
August 7
Time:
10:00 am
Event Categories:
, ,
Event Tags:
, ,

Venue

Sandbaai Hall
71 Main Road
Sandbaai, 7200
+ Google Map

Welcome Back!

Login to your account below

Retrieve your password

Please enter your username or email address to reset your password.

error: Content is protected !!