Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Die Land van die Groot Woordfabriek

August 7 @ 10:00 am

Wat gebeur as ’n mens woorde moes koop en eet voordat jy dit kan uitspreek? In Agnés de Lestrade se uitsonderlike kinderboek, La grande fabrique de mots, word só ’n wêreld uitgebeeld. Die storie is verwerk in ’n verhoogteks deur Marhette van Huyssteen. Alle musiek is oorspronklik gekomponeer en uitgevoer deur Anneline Hugo

Details

Date:
August 7
Time:
10:00 am
Event Categories:
,
Event Tags:
, ,

Organizer

Kalfiefees
Phone:
061 520 9041

Venue

De Wet Saal
8 Roos Street
Onrusrivier, Western Cape 7201 South Africa
+ Google Map

Welcome Back!

Login to your account below

Retrieve your password

Please enter your username or email address to reset your password.

error: Content is protected !!