Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Redes om optimisties oor Suid-Afrika se toekoms te wees

August 5 @ 10:00 am

Met inagneming van die lang pad vorentoe om die skade van die Zupta-bende te
herstel. Die spreekwoordelike pad is lank, maar ons beweeg ná baie jare weer in die regte
rigting! Vir ’n insiggewende blik oor die ekonomie met ’n tikkie humor by, dis hoe dr. Roelof Botha bekend staan. Sy ondervinding en veral dié van raadgewer van die staatskas, maak van Botha ’n geloofwaar­dige spreker. Dié ekonomiese raadgewer, dosent en spreker het al meer as 2 000 artikels geskryf en het die Finmedia Ekonoom van die Jaar gewen. Hy is tans die ekonomiese raadgewer van Optimumbeleggingsgroep en gee deeltyds klas by die GIBS sakeskool.

Details

Date:
August 5
Time:
10:00 am
Event Category:
Event Tags:
, ,

Organizer

Kalfiefees
Phone:
061 520 9041

Venue

Hermanus Auditorium
Western Cape South Africa + Google Map

Welcome Back!

Login to your account below

Retrieve your password

Please enter your username or email address to reset your password.

error: Content is protected !!