Womens Day Afternoon Tea
The Marine Marine Drive, HermanusThe Marine is celebrating women with a mouthwatering Afternoon Tea served in the elegant surrounds overlooking Walker Bay. Available from 5 to 9 August between 11h00 to 17h00. Price: R […]
The Marine is celebrating women with a mouthwatering Afternoon Tea served in the elegant surrounds overlooking Walker Bay. Available from 5 to 9 August between 11h00 to 17h00. Price: R […]
Wat gebeur as ’n mens woorde moes koop en eet voordat jy dit kan uitspreek? In Agnés de Lestrade se uitsonderlike kinderboek, La grande fabrique de mots, word só ’n […]
Danie Niehaus is al vir meer as 4 dekades bekend as bekroonde sanger en liedjieskrywer en hy snoer kragte saam met Germandt Geldenhuys, jong akteur en nuwe sangsensasie, in ‘n […]
Enjoy a scrumptious lunch at Groeneweide Farm whilst enjoying excellent views of the Walkerbay.
Die Tygerberg Kinderkoor vier vanjaar hulle 50ste verjaarsdag. Karina Erasmus het in 2019 by Hendrik D Loock oorgeneem na sy aftrede. Die koor tree gereeld met groot sukses op en […]
Laerskool Noord se leuse is: Kyk noord en stoot voort. Die skoolhoof (Neels Coetzee), tree af. Drie onderwyseresse (Margit Meyer-Rödenbeck, Ilne Fourie en Marion Holm) sit in die personeelkamer en […]
Drie gesoute reisigers op die agterpaaie van die lewe: Koos Kombuis, Dana Snyman en Erns Grundlingh, deel herinneringe deur voorlesings, gedigte, staaltjies, storie en musiek, wat ’n paar verrassende Koosliedjies […]
Akkedis is ook bekend vir hulle vertolking van die musiek van Neil Young en word geniet deur oud en jonk vir hulle vertolking daarvan.
© Copyright 2022 @Overstrandherald .
© Copyright 2022 @Overstrandherald .