
Die nuwe versorgingseenheid by Fynbos Park vorder fluks.
Hier word die dak al by die eerste flank opgesit. Christo Kok van die beheer-raad, sy vrou Flippie en projekbestuurder Philip Hanekom het ‘n bietjie ‘terrein-inspeksie’ kom hou.
Hulle is almal reeds inwoners van Fynbos Park Aftreeoord.