Jongste nuus

Over Hills kry toestemming vir optog

Die Over Hills gemeenskap het voorlopig toestemming gekry om voort te gaan met ‘n optog na die munisipale kantore om aan te dring op elektrisiteit vir die nuwe gedeelte van die informele nedersetting. Beide Kleinmond se stasiekommissaris, lt. kol. Anna May en die dorpsbestuurder, mnr Desmond Lakay het bevestig dat daar voorlopig die groenlig gegee […]

There is no money for the electrification of Over Hills – Municipality

KLEINMOND  11:40 17 June 2021 The meeting between Over Hills community leaders and municipal officials in Kleinmond’s Town Hall has just come to an end. The Municipality’s Director of Infrastructure, Mr Stephen Muller told the Herald afterwards that there is no money available in the coming financial year for the electrification of the Over Hills […]

Aansoek vir optog

Kleinmond se stasiekommissaris, lt. kol. Anna May het vanoggend bevestig dat die munisipaliteit ‘n aansoek vir ‘n optog vanuit Over Hills ontvang het en dat die dorp se veiligheidsgroepering vanmiddag vergadering om die aansoek te bespreek.

Drama by die stadsaal

KLEINMOND 9:40 17 Junie 2021 Gemeenskapsleiers van Over Hills het ‘n kort rukkie gelede uit ‘n vergadering in Kleinmond se stadsaal geloop, na hulle beswaar aangeteken het teen die teenwoordigheid van die Proteadorp Inheemse Komitee asook die van DA raadslid, Fanie Krige. Hulle het later toegegee dat Krige wel die vergadering kan bywoon. Die vergadering […]

Welcome Back!

Login to your account below

Create New Account!

Fill the forms bellow to register

Retrieve your password

Please enter your username or email address to reset your password.

error: Content is protected !!