FRANKY JONES
"Die Herald is ikonies: 'steeds vra mense: het jy gesien in die Herald?' Die lekkerte van blaai deur die koerant is maar net lekker! Die Herald is vir die gemeenskap. Niks nuus is te alledaags, te klein of eenvoudig nie. Altyd betrokke, opbouend en belangstellend. Hulle cheer die gemeenskap aan en bring 'n vreugde vir menige mense!"
ERROL VAN STADEN
"Flippen Briljant!"
MICHE BOTES
"Overstrand Herald is regtig die beste. Hulle hou jou altyd op hoogte van die jongste plaaslike nuus en prestasies wat ons mense in kleinmond bereik. Dankie Overstrand Herald, dit is altyd 'n plesier om julle artikels te lees"
ALICE VAN ROOYEN
"Die beste plaaslike koerant. Ons dorp is vol interessante, kundige mense wat hulle kennis en gawes met ons deel. Hierdie geskiedenis is gedokumenteer in die Overstrand Herald. Wel gedaan."