Kleinmond Laerskool het op Vrydag 28 Februarie ‘n groot fees van die Marion Holm vertoning gemaak. ‘n Heerlike ete is vooraf bedien, maar die hoogtepunt was toe die eenvrou-vertoning van die gewilde aktrise begin het. Sy is telkens luid toegejuig en die gehoor het hul waardering vir haar fyn hantering van humor en patos getoon. Hier is ‘n blik op die verrigtinge.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *