Mar 23, 2020

Absoluut wonderlik en ongelooflik!!! Wonderwerke gebeur elke dag rondom ons. Iemand het so pas die R8000.00 wat ons nodig gehad het vir Operasie Helpmekaar om handreinigers vir mense te koop in ons rekening inbetaal. Sjoe dit is 'n groot geskenk en fantastiese gebaar van welwillenheid teenoor ons groter gemeenskap. Wie u ookal is baie, baie dankie!!

Phone:
(27) 0282714212
Address:
17 A 14th street, Kleinmond, South Africa 7195
Hours:
Monday - Wednesday: 8:00 am - 1:00 pm, 2:00 pm - 5:00 pm Thursday - Friday: 8:00 am - 1:00 pm
Turn your Facebook Page into a website, instantly.

Try now for 14 days FREE

No credit card required, unsubscribe at any time. pagevamp.com