Mar 23, 2020

Daar is n onaanvaarbare situasie by ons plaaslike polisiestasie (Kleinmond) Sover ek kan vasstel is daar nog nie enige beskermende klere soos maskers, handskoene ens of handreinigers aan enige van die polisiemanne uitgereik nie. Hulle moet elke dag in die nabyheid van mense werk sonder dat hulle n keuse het. Het iemand dalk ekstra maskers en handskoene wat ons aan hulle kan skenk?

Phone:
(27) 0282714212
Address:
17 A 14th street, Kleinmond, South Africa 7195
Hours:
Monday - Wednesday: 8:00 am - 1:00 pm, 2:00 pm - 5:00 pm Thursday - Friday: 8:00 am - 1:00 pm
Turn your Facebook Page into a website, instantly.

Try now for 14 days FREE

No credit card required, unsubscribe at any time. pagevamp.com