Daar is op die oomblik 'n oom Fouche by die Kleinmond polisiestasie.
Mar 26, 2020

Daar is op die oomblik 'n oom Fouche by die Kleinmond polisiestasie. Hy is verdwaal en weet nie van waar hy is, vermoedelik Hermanus. Hy het ook glo 'n voertuig erens maar weet nie waar nie. Kan mense asb hierdie ook na Hermanus se kant versprei

Phone:
(27) 0282714212
Address:
17 A 14th street, Kleinmond, South Africa 7195
Hours:
Monday - Wednesday: 8:00 am - 1:00 pm, 2:00 pm - 5:00 pm Thursday - Friday: 8:00 am - 1:00 pm
Turn your Facebook Page into a website, instantly.

Try now for 14 days FREE

No credit card required, unsubscribe at any time. pagevamp.com