Jul 3, 2018

Daar is steeds sporadiese skermutselinge tussen die polisie en groepe mense in Hoofweg. Daar is vroeer vanaand brandende buitebande vanaf die bokant van Proteaweg in Proteadorp afgerol in die rigting van hoofweg. In Hoofweg by Singleton str is groot vure met stompe en selfs padtekens gemaak. Die polisie het die groep mense later met rubberkoeels en traangas uiteengejaag. Huise in Alheitstraat het weer deurgeloop. Die vensters van minstens een huis is met klippe uitgegooi. Polisie en wetstoepassers is by al die brandpunte op diens.

Phone:
(27) 0282713394
Address:
17 A 14th street, Kleinmond, South Africa 7195
Hours:
Monday - Wednesday: 8:00 am - 1:00 pm, 2:00 pm - 5:00 pm Thursday - Friday: 8:00 am - 1:00 pm
Turn your Facebook Page into a website, instantly.

Try now for 14 days FREE

No credit card required, unsubscribe at any time. pagevamp.com