Aug 21, 2018

Daar le op die oomblik tussen tien en dertien rubber-en ander skuite in die omgewing van De Wetsbaai op Betty's wat onwettig kreef trek. Seevisserye kan niks doen nie, want hul ondersteuningsboot op Hermanus is 'n paar weke gelede in sy stoorplek by die Hermanus hawe aan die brand gesteek. Nou baljaar die stropers.

Phone:
(27) 0282714212
Address:
17 A 14th street, Kleinmond, South Africa 7195
Hours:
Monday - Wednesday: 8:00 am - 1:00 pm, 2:00 pm - 5:00 pm Thursday - Friday: 8:00 am - 1:00 pm
Turn your Facebook Page into a website, instantly.

Try now for 14 days FREE

No credit card required, unsubscribe at any time. pagevamp.com