Mar 26, 2020

Daar was n kort rukkie gelede n ry mense wat gewag het om die Kleinmond Spar binne te kan gaan om hul laaste inkopings voor die inperking te doen. Ook by die apteke was daar toue mense. Ek verstaan dit is nie net die drinkers wat sal moet opgaar nie, maar ook die rokers want na middernag mag daar glo nie meer sigarette verkoop word nie

Phone:
(27) 0282714212
Address:
17 A 14th street, Kleinmond, South Africa 7195
Hours:
Monday - Wednesday: 8:00 am - 1:00 pm, 2:00 pm - 5:00 pm Thursday - Friday: 8:00 am - 1:00 pm
Turn your Facebook Page into a website, instantly.

Try now for 14 days FREE

No credit card required, unsubscribe at any time. pagevamp.com