May 12, 2020

Die berugte bendeleier van Hawston, Ernie Lastig Solomons, is gisteraand tydens 'n beweerde sluipmoordaanval op Hawston gewond. Nog 'n man is dood tydens die voorval terwyl daar glo 'n derde gewond is. Amptelike bronne wou nie kommentaar lewer nie, maar die Herald het dit op goeie gesag dat daar 'n sluipmoord poging op Solomons was en dat hy raakgeskiet is. Die bende-eenheid het glo reeds die dossier oorgeneem en ondersoek die saak

Phone:
(27) 0282714212
Address:
17 A 14th street, Kleinmond, South Africa 7195
Hours:
Monday - Wednesday: 8:00 am - 1:00 pm, 2:00 pm - 5:00 pm Thursday - Friday: 8:00 am - 1:00 pm
Turn your Facebook Page into a website, instantly.

Try now for 14 days FREE

No credit card required, unsubscribe at any time. pagevamp.com