Aug 26, 2018

Die brand gisteraand het minstens 40 mense se lewens in puin gelaat, se raadslid Grant Cohen. Hulle reel op die oomblik dat mense wat wil help, goed na die oorlaaistasie langs Over Hills kan neem. Hulle hoop om binnekort gereed te wees om goed te kan ontvang. Dit is mans, vrouens en kinders wat geraak word. Cohen se die groot behoefte is tans kos en klere, komberse. Spar maak op die oomblik sop vir die mense. Kom ons as n gemeenskap kyk hoe ons hierdie mense in die koue nat weer kan help.

Phone:
(27) 0282714212
Address:
17 A 14th street, Kleinmond, South Africa 7195
Hours:
Monday - Wednesday: 8:00 am - 1:00 pm, 2:00 pm - 5:00 pm Thursday - Friday: 8:00 am - 1:00 pm
Turn your Facebook Page into a website, instantly.

Try now for 14 days FREE

No credit card required, unsubscribe at any time. pagevamp.com