Die Kleinmond/Sarmiento Kulturele Uitruil Program beywer hom vir nouer bande tussen die gemeenskappe van Kleinmond en die
Aug 24, 2019

Die Kleinmond/Sarmiento Kulturele Uitruil Program beywer hom vir nouer bande tussen die gemeenskappe van Kleinmond en die Suid Afrikaanse Vereniging in Sarmiento in Argentinie. Ons bring in Januarie volgende jaar twee jong studente van Sarmiento na Kleinmond en stuur weer twee van ons jongmense later in die jaar daarheen.

Phone:
(27) 0282714212
Address:
17 A 14th street, Kleinmond, South Africa 7195
Hours:
Monday - Wednesday: 8:00 am - 1:00 pm, 2:00 pm - 5:00 pm Thursday - Friday: 8:00 am - 1:00 pm
Turn your Facebook Page into a website, instantly.

Try now for 14 days FREE

No credit card required, unsubscribe at any time. pagevamp.com