Jul 20, 2018

Die landdroshof op Caledon het bevind dat daar geen prima facie getuienis voor die hof gebring is dat mnr Abraham Ross verantwoordelik gehou kan word vir die moord op sy vrou, Christa, in Augustus 2012, nie. Sy is in hul gastehuis op Kleinmond verwurg, nege van haar tien vingernaels is verwyder en sy is in n bad warm water gelos. Mnr Ross het deurgaans aangevoer dat 'n ander persoon/e sy vrou vermoor het. Tensy nuwe getuienis na vore kom, bring dit die saak tot 'n einde. Volledige berig in die Herald aanstaande week.

Phone:
(27) 0282713394
Address:
17 A 14th street, Kleinmond, South Africa 7195
Hours:
Monday - Wednesday: 8:00 am - 1:00 pm, 2:00 pm - 5:00 pm Thursday - Friday: 8:00 am - 1:00 pm
Turn your Facebook Page into a website, instantly.

Try now for 14 days FREE

No credit card required, unsubscribe at any time. pagevamp.com