Feb 1, 2019

Die man wat na bewering die verwoestende brand op Bettysbaai begin het, die 34-jarige Sheldon April is vanoggend teen die verwagting in, hier in die landdroshof op Caledon, op borgtog van R5000 vrygelaat. Sy borgvoorwaardes bepaal dat hy in huisarres in Eersterivier sal moet bly en daagliks by die polisiestasie daar sal moet aanmeld. Hy mag glad nie op Kleinmond of Bettysbaai kom nie en mag nie met Heinrich Adonis of enige ander moontlike getuie in die saak in aanraking kom nie. Ons verslaggewer was in die hof en vertel in ons volgende uitgawe wat presies in die hof gebeur het.

Phone:
(27) 0282714212
Address:
17 A 14th street, Kleinmond, South Africa 7195
Hours:
Monday - Wednesday: 8:00 am - 1:00 pm, 2:00 pm - 5:00 pm Thursday - Friday: 8:00 am - 1:00 pm
Turn your Facebook Page into a website, instantly.

Try now for 14 days FREE

No credit card required, unsubscribe at any time. pagevamp.com