Die Over Hills gemeenskap en die DA het na aanleiding van die afgelope week se dreigemente van geweld teen buitelanders op
Feb 6, 2019

Die Over Hills gemeenskap en die DA het na aanleiding van die afgelope week se dreigemente van geweld teen buitelanders op Kleinmond nou vorendag gekom met 'n sg. "working proposal" waarvolgens hulle wil he dat werkgewers moet instem dat nie meer as 30% van hulle werknemers buitelanders sal wees nie. Dit mag billik en sinvol klink en vir die oomblik die vrede bewaar, maar hulle is besig om aan fundamentele regte te torring. Lees binne wat die Herald hieroor dink en besluit dan self. Die koerant is more vroeg op die rak of jy kan hom nou aanlyn koop by www.overstrandherald.co.za

Phone:
(27) 0282714212
Address:
17 A 14th street, Kleinmond, South Africa 7195
Hours:
Monday - Wednesday: 8:00 am - 1:00 pm, 2:00 pm - 5:00 pm Thursday - Friday: 8:00 am - 1:00 pm
Turn your Facebook Page into a website, instantly.

Try now for 14 days FREE

No credit card required, unsubscribe at any time. pagevamp.com