Jul 3, 2018

Die pad is nou afgesper by DF Malherbe aan die westekant van die dorp en by Singletonweg. Die brandende voorwerpe is verwyder van Hoofweg af en polisiemanne patroleer die gebied. Die Rooimiere en 'n groep polisiemanne is steeds besig om strukture af te breek aan die bokant van Overhills. Daar is intussen weer traangas afgevuur.

Phone:
(27) 0282713394
Address:
17 A 14th street, Kleinmond, South Africa 7195
Hours:
Monday - Wednesday: 8:00 am - 1:00 pm, 2:00 pm - 5:00 pm Thursday - Friday: 8:00 am - 1:00 pm
Turn your Facebook Page into a website, instantly.

Try now for 14 days FREE

No credit card required, unsubscribe at any time. pagevamp.com