Aug 4, 2018

Die polisie se openbare orde eenheid het laasnag (Saterdagoggend vroeg) van skokgranate gebruik gemaak om n groep van sowat 60 mense by n taverne in Over Hills op Kleinmond uit een te dryf. Die voorval het na middernag plaasgevind toe die polisie glo opdrag gegee het dat die taverne gesluit moet word. Toe die polisie die perseel wou verlaat het n groep mense hulle na bewering met klippe en bottels gegooi

Phone:
(27) 0282714212
Address:
17 A 14th street, Kleinmond, South Africa 7195
Hours:
Monday - Wednesday: 8:00 am - 1:00 pm, 2:00 pm - 5:00 pm Thursday - Friday: 8:00 am - 1:00 pm
Turn your Facebook Page into a website, instantly.

Try now for 14 days FREE

No credit card required, unsubscribe at any time. pagevamp.com