Jun 9, 2018

Die twee polisielede van Kleinmond wat gistermiddag in n ernstige ongeluk buite die dorp beseer is, is beide in n stabiele toestand en buite gevaar in die Hermanus MediClinic. Volgens Kol De Wet van die Overberg Cluster het beide Kapt Nqwenani en speurkonstabel Xekethwana frakture en breuke opgedoen en word hulle behandel vir hul beserings. Twee mense is dood in die ongeluk. Aanvanklik is gemeen dat die band van die ander bakkie wat in die ongeluk betrokke was, gebars het. Dit was nie die geval nie. Dit is nog nie duidelik hoe die ongeluk gebeur het nie.

Phone:
(27) 0282713394
Address:
17 A 14th street, Kleinmond, South Africa 7195
Hours:
Monday - Wednesday: 8:00 am - 1:00 pm, 2:00 pm - 5:00 pm Thursday - Friday: 8:00 am - 1:00 pm
Turn your Facebook Page into a website, instantly.

Try now for 14 days FREE

No credit card required, unsubscribe at any time. pagevamp.com